Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

‘Kom die doop wat Johannes beoefen het, van God af, of was dit maar ’n bloot menslike saak?’”Hulle het toe onder mekaar beraadslaag: “As ons sê dat dit van God af kom, gaan hy vir ons sê: ‘Hoekom het julle hom dan nie geglo nie?’

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:25 in konteks