Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Weer terug by die tempel was Jesus besig om onderrig te gee toe die priesterhoofde en familiehoofde na Hom toe kom en vra: “Watter soort volmag het jy om mense uit die tempel te jaag? Wie het jou hierdie volmag gegee?”

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:23 in konteks