Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Herodes agterkom dat die sterrekundiges hom uitoorlê het, was hy siedend van woede. Hy het soldate gestuur om in en rondom Betlehem al die seuntjies van twee jaar en jonger om die lewe te bring. Hy het die twee jaar bereken volgens die tyd wat hy by die sterrekundiges vasgestel het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:16 in konteks