Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 19:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar het toe Fariseërs na Hom toe gekom in ’n poging om Hom in ’n strik te laat trap. Hulle vra Hom toe: “Mag ’n man sommer oor enige onbenulligheid van sy vrou skei?”

Lees volledige hoofstuk Matteus 19

Kyk Matteus 19:3 in konteks