Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 17:26-27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. Toe hy antwoord: “Van die buitelanders,” sê Jesus vir hom: “Dan is hulle eie mense mos vrygestel.

27. Maar om hulle liewer nie aanstoot te gee nie – gaan jy af see toe en gooi jou lyn in. Die eerste vis wat jy uittrek – maak sy bek oop en jy sal ’n muntstuk daarin kry. Vat dit en dan gaan betaal jy ons al twee se belasting daarmee.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 17