Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 17:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy antwoord toe: “Natuurlik betaal Hy dit!” Toe hy tuiskom om met Jesus daaroor te praat, spring Jesus hom voor en vra: “Petrus, hoe sou jy sê, van wie vorder die konings van hierdie wêreld tolgeld en belastings in – van hulle eie mense of van die buitelanders wat hulle verslaan het?”

Lees volledige hoofstuk Matteus 17

Kyk Matteus 17:25 in konteks