Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 15:5-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sê egter: ‘As jy jou bates as ’n offer aan die Here toewy, hoef jy nie meer jou ouers te eer deur hulle te ondersteun nie.’ So trek julle met julle tradisie ’n streep deur die woord van God.

Lees volledige hoofstuk Matteus 15

Kyk Matteus 15:5-6 in konteks