Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 15:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het sy dissipels nadergeroep met die woorde: “Ek voel baie jammer vir hierdie mense, want hulle is nou al drie dae by My en hulle het niks om te eet nie. Ek wil hulle ook nie met leë mae wegstuur nie; anders beswyk hulle dalk van honger langs die pad.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 15

Kyk Matteus 15:32 in konteks