Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koningin van Skeba sal op die oordeelsdag saam met die mense van vandag opstaan en teen hulle getuig. Sy het immers van ’n baie ver land gekom om na die wysheid van Salomo te kom luister. Iemand baie belangriker as Salomo is nou hier by julle; tog weier julle om na Hom te luister!

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:42 in konteks