Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense van Nineve sal op die oordeelsdag saam met vandag se mense opstaan en teen hulle getuig. Hulle het tog op grond van Jona se prediking tot inkeer gekom. Iemand baie belangriker as Jona is nou hier by julle, en tog kom julle nie tot inkeer nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:41 in konteks