Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 11:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“My Vader het alles aan My toevertrou. Niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader. En niemand ken die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun die Vader wil bekendmaak.

Lees volledige hoofstuk Matteus 11

Kyk Matteus 11:27 in konteks