Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 11:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En jy, Kapernaum, jy dink tog seker nie jy sal hemelhoog verhoog word nie? Die realiteit is dat jy in die doderyk sal beland. “Want as in Sodom die wonderdade plaasgevind het wat in jou plaasgevind het, sou dit tot vandag toe bly voortbestaan het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 11

Kyk Matteus 11:23 in konteks