Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 11:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ellende wag vir jou, Gorasin! Ellende wag vir jou, Betsaida! Want as in die nie-Joodse stede Tirus en Sidon die wonderdade plaasgevind het wat in julle plaasgevind het, sou hulle lankal sakke aangetrek en as op hulle koppe uitgegooi het om te wys dat hulle tot inkeer gekom het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 11

Kyk Matteus 11:21 in konteks