Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 11:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek, die Seun van die Mens, hou van gesellige maaltye – Ek eet en drink wyn – en julle sê: ‘Hy’s ’n vraat en ’n dronklap, ’n vriend van die slegste soort sondaars.’ Ja, die toets vir die wysheid is die resultate wat dit voortbring.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 11

Kyk Matteus 11:19 in konteks