Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 11:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Jesus hierdie instruksies aan sy twaalf dissipels gegee het, het Hy daarvandaan vertrek om in die dorpe van Galilea onderrig te gee en te preek.

Lees volledige hoofstuk Matteus 11

Kyk Matteus 11:1 in konteks