Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 1:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was dus altesaam veertien geslagte van Abraham tot by Dawid; veertien van Dawid tot by die Babiloniese ballingskap; en veertien van die Babiloniese ballingskap tot by Jesus die Messias.

Lees volledige hoofstuk Matteus 1

Kyk Matteus 1:17 in konteks