Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:48-50 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

48. waar die wurm nooit doodgaan nie en die vuur nooit geblus word nie.

49. “Beproewing sal die soutkarakter van julle lewe versterk.

50. Sout doen goeie werk. Maar as dit sy krag verloor het, hoe sal jy dit weer sout kan maak? Julle lewe moet soutkwaliteit hê, en julle moet in vrede saam met mekaar lewe.”

Lees volledige hoofstuk Markus 9