Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle bring hom toe vir Jesus. Toe die gees Jesus sien, het hy die seun dadelik stuiptrekkings laat kry, en hy het op die grond neergeval en rondgerol met skuim om sy mond.

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:20 in konteks