Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:56 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En waar Hy ook al gegaan het – in kleiner of groter dorpe, of op plase – het hulle die siekes by die bymekaarkomplekke neergesit en gesoebat om aan Hom te kon raak, al was dit maar net aan die rand van sy bo-kleed. En almal wat daaraan geraak het, het gesond geword.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:56 in konteks