Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het die vyf brode en die twee visse gevat, na die hemel toe opgekyk en God gevra om die kos te seën. Toe breek Hy die brood en gee dit vir sy dissipels om aan die mense voor te sit. Hy het ook die twee visse onder almal verdeel.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:41 in konteks