Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 4:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het vir hulle gesê: “’n Lamp is tog sekerlik nie bedoel om onder ’n emmer of onder ’n bed gesit te word nie. Dis mos bedoel om op ’n lampstaander gesit te word waar dit sy lig kan versprei.

Lees volledige hoofstuk Markus 4

Kyk Markus 4:21 in konteks