Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 4:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar soos dit met jong plantjies in sulke grond gaan, skiet hulle nie diep wortel nie. Hulle hou net vir ’n rukkie. Sodra daar probleme of vervolging ter wille van die Goeie Nuus kom, struikel hulle dadelik in die geloof.

Lees volledige hoofstuk Markus 4

Kyk Markus 4:17 in konteks