Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het toe weer die mense op die strand begin onderrig. Daar drom toe so ’n reuse skare om Hom saam dat Hy in ’n skuit wat op die water vasgemeer was, gaan sit het terwyl die hele menigte op die strand was.

Lees volledige hoofstuk Markus 4

Kyk Markus 4:1 in konteks