Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 3:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl hulle so rondom Hom staan, het Hy hulle die een na die ander met verontwaardiging aangekyk, diep bedroef oor die gevoelloosheid van hulle harte. Toe sê Hy vir die man: “Steek uit jou hand.” Hy het dit uitgesteek, en sy hand het gesond geword.

Lees volledige hoofstuk Markus 3

Kyk Markus 3:5 in konteks