Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 3:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat dit op die Sabbat was, het Jesus se vyande Hom fyn dopgehou. Sou Hy die man se hand op die Sabbat gesond maak? Indien wel, sou hulle Hom kon aankla.

Lees volledige hoofstuk Markus 3

Kyk Markus 3:2 in konteks