Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 2:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net so min gooi ’n mens nuwe wyn in ou leersakke. Doen jy dit tog, gaan die wyn die sakke laat skeur en die wyn sowel as die sakke sal daarmee heen wees. Nee, nuwe wyn hoort in nuwe sakke!”

Lees volledige hoofstuk Markus 2

Kyk Markus 2:22 in konteks