Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 2:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gou-gou was die huis so vol mense dat daar vir niemand meer plek was nie, selfs nie voor die deur nie. Jesus was besig om die Goeie Nuus aan hulle te vertel.

Lees volledige hoofstuk Markus 2

Kyk Markus 2:2 in konteks