Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sommige van die skrifkenners uit die geledere van die Fariseërs sien dat Hy saam met sulke berugte sondaars en tollenaars eet, het hulle vir sy dissipels gesê: “Hoe kan julle leermeester saam met sulke immorele karakters eet?”

Lees volledige hoofstuk Markus 2

Kyk Markus 2:16 in konteks