Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 15:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Man met die naam Simon, wat van Sirene afkomstig was, kom toe juis van buite die stad af by hulle verby – hy was die pa van Aleksander en Rufus. Die soldate kommandeer hom toe op om Jesus se kruis te dra.

Lees volledige hoofstuk Markus 15

Kyk Markus 15:21 in konteks