Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En wat die kwessie van die opstanding van die dooies betref – het julle nie raakgelees wat daar in die boek van Moses staan, by die gedeelte oor die brandende doringbos nie? Lank nadat Abraham en Isak en Jakob reeds dood was, het God immers vir Moses gesê: ‘Ek is die God van Abraham en Isak en Jakob.’

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:26 in konteks