Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 11:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Hy in die verte ’n vyeboom met blare sien, het Hy daarheen gegaan om te kyk of Hy enige vye daaraan sou kry. Maar toe Hy by die boom kom, kry Hy niks meer as blare nie omdat dit nog te vroeg in die seisoen vir vye was.

Lees volledige hoofstuk Markus 11

Kyk Markus 11:13 in konteks