Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het aangekondig: “Daar kom Iemand ná my wat belangriker is as ek – soveel belangriker dat ek nie eers werd is om soos ’n slaaf te buk en sy sandale los te maak nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:7 in konteks