Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sorg dat jy met niemand langs die pad praat nie. Gaan reguit na die priester. Laat hy jou ondersoek. En bring die offer wat die wet van Moses vereis vir ernstige velsiektes wat genees is. So sal almal ’n duidelike bewys hê van jou genesing.”

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:44 in konteks