Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Man met ’n ernstige velsiekte het na Hom toe gekom, voor Hom gekniel en Hom gesmeek met die woorde: “As U wil, kan U my gesond maak.”

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:40 in konteks