Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Jesus en sy dissipels uit die sinagoge gekom het, het hulle dadelik na die huis van Simon en Andreas gegaan. Jakobus en Johannes was ook by hulle.

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:29 in konteks