Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:10-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Dadelik toe Jesus uit die water opstaan, sien Hy hoe die hemel oopgaan en die Heilige Gees soos ’n duif na Hom toe afkom.

11. En ’n stem uit die hemel het gesê: “Jy is my geliefde Seun. Jy is ’n kind so na my hart.”

12. Dadelik hierna het die Heilige Gees Jesus na die woestyn laat gaan.

Lees volledige hoofstuk Markus 1