Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Fariseër wat die gasheer was, sien wat gebeur en wie die vrou is, het hy vir homself gesê: “Dit bewys dat Jesus geen profeet is nie. As God hom werklik gestuur het, sou hy geweet het watter soort vrou hom aanraak. Sy is ’n sondaar!”

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:39 in konteks