Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het agter Jesus gekniel, by sy voete, en gehuil. Haar trane het op sy voete geval en sy het dit met haar hare afgevee. Sy het sy voete bly soen en die aromatiese olie daaraan gesmeer.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:38 in konteks