Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Jesus vir sy kritici: “Ek het ’n vraag om aan julle te stel. Is dit wetlik reg om goeie dade op die Sabbat te doen, of is dit ’n dag om kwaad te doen? Is hierdie ’n dag om lewens te red of om dit te vernietig?”

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:9 in konteks