Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoe kan jy dan vir jou vriend sê: ‘Vriend, laat ek jou help om die splinter uit jou oog te kry,’ terwyl jy nie verby die stomp in jou eie oog kan sien nie? Skynheilige! Raak eers ontslae van die stomp in jou eie oog, dan sal jy goed genoeg kan sien om die splinter uit jou vriend se oog te haal.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:42 in konteks