Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal vir julle bewys dat Ek, die Seun van die Mens, die mag het om op aarde sondes te vergewe.” Jesus draai toe na die verlamde man en sê: “Ek sê vir jou, staan op, vat jou slaapmat en gaan huis toe.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:24 in konteks