Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eendag terwyl Jesus besig was om mense te leer, het sommige Fariseërs en leermeesters van die wet van Moses daar naby gesit. Hulle het gekom uit elke dorpie van Galilea en Judea, en ook so ver as Jerusalem. En die Here se genesende krag was sterk in Jesus aan die werk.

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:17 in konteks