Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit was nou die vyftiende regeringsjaar van Tiberius, die Romeinse keiser. Pilatus was goewerneur in Judea, Herodes Antipas was heerser in Galilea, sy broer Filippus was heerser oor Iturea en Tragonitis, en Lisanias was heerser oor Abilene.

Lees volledige hoofstuk Lukas 3

Kyk Lukas 3:1 in konteks