Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 24:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Douvoordag op die Sondagoggend het die vroue na die graf toe gegaan met die aromatiese olie wat hulle voorberei het.

2. Daar aangekom, kry hulle die steen weggerol van die ingang van die grotgraf af.

3. Hulle het ingegaan, maar nie die liggaam van die Here Jesus daar gekry nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 24