Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:61 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het omgedraai en Petrus stip aangekyk. Petrus het die Here se woorde onthou toe Hy aan hom gesê het: “Voordat die haan nog vannag kraai, sal jy drie keer ontken dat jy My ken.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:61 in konteks