Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het hulle geleentheid afgewag en toe spioene wat voorgegee het dat hulle dit opreg bedoel, gestuur om Jesus op sy woord vas te trek. So sou hulle Hom aan die owerheid en die gesag van die goewerneur kon uitlewer.

Lees volledige hoofstuk Lukas 20

Kyk Lukas 20:20 in konteks