Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die skrifkenners en die priesterhoofde wou Hom daar en dan arresteer, maar hulle was bang vir die volk. Hulle het in elk geval besef dat hierdie gelykenis teen hulle gemik was.

Lees volledige hoofstuk Lukas 20

Kyk Lukas 20:19 in konteks