Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy ouers het Hom eers nie vermis nie omdat hulle gedink het Hy was by ander vriende in die reisgeselskap. Maar toe Hy die aand nog nie sy opwagting gemaak het nie, het hulle by familie en vriende na Hom begin soek.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:44 in konteks