Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het daar aangekom net toe Simeon met Maria en Josef gepraat het, en sy het God begin prys. Sy het oor Jesus gepraat met almal wat verlang het na die bevryding van Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:38 in konteks