Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 19:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat die mense na Jesus geluister het, het Jesus self voortgegaan om ’n volgende gelykenis vir hulle te vertel. Die aanleiding was dat Jesus naby Jerusalem was en die mense gedink het dat die koningsheerskappy van God skielik, ja, enige oomblik sou begin.

Lees volledige hoofstuk Lukas 19

Kyk Lukas 19:11 in konteks